vroueblad logo flt
vroueblad logo flt

Welkom by ons nuwe webtuiste

Dieselfde kwaliteit beter uitleg

Inspirerende inhoud vir die moderne Gereformeerde vrou

Geloof, Inspirasie en Lewe vir Vroue

Die Die Gereformeerde Vroueblad is ’n Christelike tydskrif wat vroue van die Gereformeerde Kerke in Suid‑Afrika bemoedig en inspireer.

Dit bied ‘n Bybelse perspektief op die vrae van ons tyd. ‘n Tydskrif wat met die geloofshart van ‘n vrou praat in haar eie taal.

Jesaja 46:4

"Ook tot in julle ouderdom is Ek die Here, tot in julle grysheid sal Ek julle dra. Ek het julle gemaak en Ek sal julle vashou, julle dra en jul red"

Lees. Skep. Inspireer.

Ontdek Ons Nuwe Afdelings

Ons bring vir jou drie splinternuwe afdelings op die GK Vroueblad-webwerf om jou te bemoedig, inspireer en verbind:

Resepte & Kreatiewe Idees

Kook, skep en geniet – vir jou huis, hart en siel.

Maandelikse Inspirasie

Jou maandelikse gids vir groei en inspirasie.

GK Gemeenskap Gebeure

Raak betrokke by jou plaaslike omgewing.

Sluit by ons aan

Bestel jou aanlyn Vroueblad Tydskrif

Wat bied Die Gereformeerde Vroueblad jou?

Lees ons blad in hoë kwaliteit bladuitleg aanlyn, of laai dit af in ‘n PDF-formaat (lae resolusie) indien jy dit op jou tyd wil deurlees en wil herlees.

Betaling geskied veilig aanlyn deur PayFast en jy kry onmiddellike toegang tot jou lidmaatskap sodra jy betaal het.

Enkel Tydskrif

R35
Eenmalig
  • As jy eenmalig wil lees, of dalk net eers wil “proe” ons blad “smaak”, teken in op ‘n enkel uitgawe.
Teken aan
Aanbeveling

6 Uitgawes

R160
Herhalend elke 12 maande
  • Hierdie opsie bied jou ledetoegang vir 12 maande – dit sluit 6 uitgawes van Die Gereformeerde Vroueblad in, want ons blad verskyn tweemaandeliks.
Teken aan
kieslys