vroueblad logo flt

GRATIS: Junie 2020 Vroueblad uitgawe

Junie uitgawe 2020

Ons het laas keer ‘n eenmalige geskenk belowe, maar hoekom kan daar nie ook ‘n opvolg verrassing wees nie? Hier is ons Juniemaand 2020-uitgawe ook GRATIS … omdat ons weet dat elkeen van julle nog steeds geraak word deur ‘n onseker en uitdagende tyd. Deel asseblief hierdie geskenk met een en almal wat jou pad kruis. Seën en vrede toegebid. Cobie Steyn – namens die hele redaksie.

http://mydigitalpublication.co.za/gkvroueblad/junie2020/#1

Sluit by ons aan

Bestel jou aanlyn Vroueblad Tydskrif

Wat bied Die Gereformeerde Vroueblad jou?

Lees ons blad in hoë kwaliteit bladuitleg aanlyn, of laai dit af in ‘n PDF-formaat (lae resolusie) indien jy dit op jou tyd wil deurlees en wil herlees.

Betaling geskied veilig aanlyn deur PayFast en jy kry onmiddellike toegang tot jou lidmaatskap sodra jy betaal het.

Enkel Tydskrif

R35
Eenmalig
  • As jy eenmalig wil lees, of dalk net eers wil “proe” ons blad “smaak”, teken in op ‘n enkel uitgawe.
Teken aan
Aanbeveling

6 Uitgawes

R160
Herhalend elke 12 maande
  • Hierdie opsie bied jou ledetoegang vir 12 maande – dit sluit 6 uitgawes van Die Gereformeerde Vroueblad in, want ons blad verskyn tweemaandeliks.
Teken aan
kieslys