Resepteblad

Koninklike Roly-Poly Poeding

Deur Griet Swanepoel  Ek moes lank gelede ʼn nagereg prakseer vir  ʼn Bybelse ete met die tema “Koning Salomo se feesmaal”.  Laat in die nag,

Lees Meer»

Vrugtekoek vir Kersfees

Deur Griet Swanepoel  Bestanddele 250 ml korente 250 ml sultanas 250 ml pitlose rosyne 125 ml dadels 50 ml versuikerde lemoenskil (Gooi bogenoemde bestanddele in

Lees Meer»

Gemeentekamp-hoenderpot

Vir 100 mense, in ‘n nr. 14 pot Deur Griet Swanepoel Bestanddele  Marinade vooraf: 1 koppie tamatiesous 1 koppie wit wyn 1 koppie suurlemoensap, 1

Lees Meer»

Spinasiekinkels

Spinasiekinkels Deur Griet Swanepoel Bestanddele • 1 bos spinasie • 1 knoffelhuisie • 100 mg botter • Halwe teelepel oreganum • Halwe teelepel basiliekruid •

Lees Meer»

Bietjie of baie Lasagne…

Deur Griet Swanepoel Ons het onlangs gemeente-ete gehad en net weereens besef hoe waardevol ʼn resep is waar die hoeveelhede so mooi uiteengesit is vir

Lees Meer»

Tamatiekonfyt vir die siel

Resep (deur Annamie Stander,  GK Musina)  My resepte is sonder fieterjasies, geen geweek, gewag of geskil nie. Soos ek onthou, weeg kilogram vir kilogram, met

Lees Meer»
top