vroueblad logo flt

Intekenaars

intekenaars

Wat bied Die Gereformeerde Vroueblad jou?

Welkom by ons intekenaarsblad.  

Hier kan jy nou vir 1 jaar , 6 maande of eenmalig inteken op Die Gereformeerde Vroueblad.   Lees ons blad in hoë kwaliteit bladuitleg aanlyn, of laai dit af in ‘n PDF-formaat (lae resolusie) indien jy dit op jou tyd wil deurlees en wil herlees.   

Betaling geskied veilig aanlyn deur PayFast en jy kry onmiddellike toegang tot jou lidmaatskap sodra jy betaal het. 

Enkel Tydskrif

R35
Eenmalig
  • As jy eenmalig wil lees, of dalk net eers wil “proe” ons blad “smaak”, teken in op ‘n enkel uitgawe.
Koop enkel Tydskrif
Aanbeveling

6 Uitgawes

R160
Herhalend elke 12 maande
  • Hierdie opsie bied jou ledetoegang vir 12 maande – dit sluit 6 uitgawes van Die Gereformeerde Vroueblad in, want ons blad verskyn tweemaandeliks.
Koop 6 UItgawes
kieslys