
Paasprogram
Griet Swanepoel Voorleser: Op die vooraand van die herdenking van die dood en opstanding van onse Here Jesus Christus kan ons hierdie gebeure inlei

Griet Swanepoel Voorleser: Op die vooraand van die herdenking van die dood en opstanding van onse Here Jesus Christus kan ons hierdie gebeure inlei

Deur Dr. Johannes Bingle (emeritus) Tetelestai. Dit is volbring! Die sprekende Man van smarte daar aan die kruis het net één Griekse woord nodig om

Deur Ds. Christo Swanepoel (GK Lyttelton) Hoekom gebruik Jesus sout en lig (Matt. 5:13-16) in sy bergpredikasie om sy dissipels se taak in hierdie wêreld

Deur Ds. Willem Kotze (GK Rooihuiskraal) Uit die geskiedenis van die volk Israel (Ou Testament), leer ons dat die hoëpriester een maal elke jaar, op

Die gelowige vrou in verhouding met haar man Deur Jaai du Plessis Die Here het gesien “Dit is nie goed dat die mens alleen is

Deur Ds. Kotzé In Matt. 18:3 hoor ons Jesus aan sy dissipels sê: As julle nie verander en soos kindertjies word nie, sal julle beslis

Deur Ds. Awie Verhoef In 2 Pet. 1:5-7 skryf Petrus dat selfbeheersing ’n noodsaaklike skakel is om ons geloof tot diensbaarheid te bring. Wat is

Deur Ds. Christo Swanepoel, Geref. kerk Lyttelton. Vraag In die Bybel lees ons dat Petrus vir Jesus verloën het en dat Judas Iskariot vir Jesus verraai

Deur Ds. Christo Swanepoel Hoekom lyk dit asof Matteus (Matt. 27:44) en Markus (Mark.15:32) die gedrag van die twee misdadigers, wat langs Jesus gekruisig is,

Deur PW Buizer Die kleurvolle prag van blomme lok mos elke vrouehart aan. Watter vrou se hart bokspring nie van vreugde as haar man vir