vroueblad logo flt

GRATIS: Mei 2020 Vroueblad uitgawe

VBMei 2020

Eenmalige geskenk GRATIS vir jou, liewe vrou… omdat ons weet dat elkeen van ons met Covid-19 deur ‘n onseker en uitdagende tyd gaan. Deel asseblief hierdie geskenk met almal om jou. Hoop dit maak die tyd van inperking ook korter! Seën vir jou en jou mense. Cobie Steyn – namens die hele redaksie.

http://mydigitalpublication.co.za/gkvroueblad/mei2020/

Sluit by ons aan

Bestel jou aanlyn Vroueblad Tydskrif

Wat bied Die Gereformeerde Vroueblad jou?

Lees ons blad in hoë kwaliteit bladuitleg aanlyn, of laai dit af in ‘n PDF-formaat (lae resolusie) indien jy dit op jou tyd wil deurlees en wil herlees.

Betaling geskied veilig aanlyn deur PayFast en jy kry onmiddellike toegang tot jou lidmaatskap sodra jy betaal het.

Enkel Tydskrif

R35
Eenmalig
  • As jy eenmalig wil lees, of dalk net eers wil “proe” ons blad “smaak”, teken in op ‘n enkel uitgawe.
Teken aan
Aanbeveling

6 Uitgawes

R160
Herhalend elke 12 maande
  • Hierdie opsie bied jou ledetoegang vir 12 maande – dit sluit 6 uitgawes van Die Gereformeerde Vroueblad in, want ons blad verskyn tweemaandeliks.
Teken aan
kieslys