vroueblad logo flt

Rietvallei Gemeente Sustersaamtrek 2017 

                  Rietvallei Gemeente nooi U hartlik uit na die Sustersaamtrek van 2017 

                                         Spreker:      Prof Henk Stoker

Tema:  Die vreugde van ′n lewende geloof!”
Datum:  Saterdag, 4 Maart 2017
Tyd:       08:30
Plek:  Utopia Union Caterers
Koste:  R 150 per persoon

 Neem asb. kennis van die volgende reëlings:

 Vul asb die aangehegde inskrywingsvorm in met die dames wat die Sustersaamtrek gaan bywoon se besonderhede.  

Inskrywingsgelde (R150 p.p.) moet asb teen 14 Februarie 2017 in die volgende bankrekening inbetaal word:

 

Naam:               GK Rietvallei
Bank:                 ABSA
Takkode:           336445
Rek. Nr.:            3490144306
Verwysing:  SS_________ (meld asb u gemeente se naam).

Die bewys van betaling moet asb saam met die voltooide inskrywingsvorm gestuur word na Mariana Steyn by saamtrekpretoria@gmail.com nie later as Dinsdag, 14 Februarie 2017.  Dit is baie belangrik dat u by die sperdatum sal bly asb!  

Addisionele inligting:  

  1. Indien u graag ‘n bydrae wil maak vir die Pres. Kruger Kinderhuis, plaas asb die artikels in die houers in die voorportaal.

 PKK benodig:

  • Skryfbehoeftes (A4 – 72 bladsy skrifte, gekleurde karton en eksamen blokke)
  • .Suiker, koekmeel & Blikkies kos
  • Seuns & dogters onderklere (4 14 jaar)
  • Dogters rekkies & knippies (donker- groen & blou)
  • Seuns skoolkouse en gesighanddoekies

 Padaanwysings :

  UNION CATERERS UTOPIA PLACE

840 Cura Avenue (uit Lynnwood weg)

Equestria

Pretoria

 GPS Koordinate

25° 46′ 20″ S

28° 20′ 08″ E

 

Sluit by ons aan

Bestel jou aanlyn Vroueblad Tydskrif

Wat bied Die Gereformeerde Vroueblad jou?

Lees ons blad in hoë kwaliteit bladuitleg aanlyn, of laai dit af in ‘n PDF-formaat (lae resolusie) indien jy dit op jou tyd wil deurlees en wil herlees.

Betaling geskied veilig aanlyn deur PayFast en jy kry onmiddellike toegang tot jou lidmaatskap sodra jy betaal het.

Enkel Tydskrif

R35
Eenmalig
  • As jy eenmalig wil lees, of dalk net eers wil “proe” ons blad “smaak”, teken in op ‘n enkel uitgawe.
Teken aan
Aanbeveling

6 Uitgawes

R160
Herhalend elke 12 maande
  • Hierdie opsie bied jou ledetoegang vir 12 maande – dit sluit 6 uitgawes van Die Gereformeerde Vroueblad in, want ons blad verskyn tweemaandeliks.
Teken aan
kieslys