COBIE STEYN – REDAKTEUR
Ek bly op Lydenburg, is getroud met Abel Steyn, wat predikant is van die Gereformeerde Kerk Lydenburg. Ons het 3 kinders (1 dogter en 2 seuns) wat almal al groot en uit die huis uit is. Ek het onder redakteurs Ansie du Plessis en Mariana Venter begin artikels skryf. Sedert Mei 2009 is ek redakteur van die blad.
Dit is vir my ʼn voorreg om die blad so saam te stel dat die inhoud sal bydra tot geestelike verryking en geloofsgroei vir vrouens. Opgeleide onderwyseres in Afrikaans en Engels (min skoolgehou); 9 liefdesverhale by Lapa gepubliseer. Beroep tans: Voltydse PA vir blinde predikant.
|
Cobie Steyn cobiesteyn@live.com |
Griet Swanepoel Assistent Redakteur swanepoel.gerefkerk@ telkomsa.net |
Marlette Van Rooyen![]() Sekretaresse marlette.vanrooyen@gmail.com |
Grietjie Prinsloo Webredakteur ![]() grietjieswan@gmail.com |

telkomsa.net
