GRATIS: Junie 2020 Vroueblad uitgawe

Junie uitgawe 2020

Ons het laas keer ‘n eenmalige geskenk belowe, maar hoekom kan daar nie ook ‘n opvolg verrassing wees nie? Hier is ons Juniemaand 2020-uitgawe ook GRATIS … omdat ons weet dat elkeen van julle nog steeds geraak word deur ‘n onseker en uitdagende tyd. Deel asseblief hierdie geskenk met een en almal wat jou pad kruis. Seën en vrede toegebid. Cobie Steyn – namens die hele redaksie.

http://mydigitalpublication.co.za/gkvroueblad/junie2020/#1

2 thoughts on “GRATIS: Junie 2020 Vroueblad uitgawe

  1. Geagte gkvroueblad. Hiermee my dank om Die Vroueblad te ontvang. Ek sien daarna uit om alles te kan lees wat gepubliseer is tot meer insig en verryking van kennis in die artikels.
    Met dank
    Vredie Viljoen

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *