vroueblad logo flt

Deugsaamheid

Deur Wilbrie en Annelize Fourie ’n Groot woord! Wat beteken die woord deugsaamheid nou eintlik? Dit klink soos een van daardie woorde wat ’n mens behoort te ken, maar wat is beteken dié woord wérklik? Hedendaagse woordeboeke definieer “deug” as “sedelike voortreflikheid; goedheid”. Dit is “korrekte optrede en denke; goedheid van karakter”. Deugsaamheid is ook […]

kieslys