My Vader is die boer

Deur Cobie Steyn Snuffel ʼn mens net ʼn klein bietjie rond op landbouwebwerwe en jy kom gou agter: die boer wat agter die versorging van ʼn moderne wingerd staan moet sy storie ken! Hy moet kennis hê van die tipe grond waarin die wingerdstokke geplant moet word, hoe ver die stokke uitmekaar geplant moet word, […]
Lewende lote

Deur Cobie Steyn ’n Loot van ’n wingerdstok kan slegs lewenssap kry om te bly groei en goeie vrugte te dra, as die loot vásbly aan die wingerdstok. Ons lééf waarlik omdat God self ons in die wingerdstok ingeplant het deur Jesus Christus wat vir ons gesterf het aan die kruis. Oorvloedige vrugbaarheid in […]
Nalatenskap

Deur Griet Swanepoel 10 Junie 2017. Dis ʼn gewone Saterdagoggend. Ek dink aan my skoonma en bel haar, wag vir haar opgewonde stem aan die anderkant. Haar buurman antwoord die foon. My eerste gedagte is dat ek ʼn verkeerde nommer geskakel het. In die agtergrond hoor ek woorde soos… “Sy het nie meer ʼn pols […]
Die stryd van anorexia

Dr. Trudie antwoord My dogter se geloof was altyd baie sterk. Sy is onlangs, na ʼn huwelik van tien jaar, geskei. Nou het sy heeltemal opgehou eet, en ek is doodbekommerd oor haar! Haar man het haar net eenvoudig een oggend meegedeel dat hy nie langer kans sien vir die huwelik nie en uit die […]
Fokus op die gelowige vrou van vandag

Vrouwees in die kerk Deur Hannatjie Vorster Voel jy soms ’n bietjie verward oor hoe jou diens in die amp van gelowige in al sy fasette in die kerk moet funksioneer? Maak die uitgerekte, ingewikkelde, emosionele debat oor die toelating van die vrou in die ampte jou soms moedeloos? Onthou: die stryd oor die vrou […]
Snoek-aand met patats, roosterkoek en druiwekonfyt

Deur Griet Swanepoel Hier in ons gemeente het ons jaarliks ʼn Snoek-aand wat die diakens aanbied. Dit is ʼn heerlike kuieraand en jy proe en ruik ʼn bietjie van die Kaap se feeskos. Hier is resepte vir ʼn kuieraand by die huis en kan maklik vergroot word vir ʼn gemeente-ete. VINNIGE MIKROGOLF- DRUIWEKONFYT Bestanddele: 1 […]
Kaleidoskoop Augustus 2017

Saamgestel deur Ds. Christo Swanepoel Wanneer Jesus sy kerk beskrywe deur die simbool van ʼn wingerdstok, sy lote en vrugte te gebruik is dit duidelik dat al hierdie dinge één is. Só sterk is die band tussen Christus en sy kerk. Dit is opmerklik dat al die lote op een of ander stadium geknip word. […]
Die Wingerdstok en die lote

Deur Jo van Rooyen Die Iceberg-roos op die hoek was yslik groot, soos ʼn spog onthaal se hoofruiker totdat die rukwind net sy stam laat bly staan het. Sonder sorg en liefde het net die stam waarop die Iceberg geënt was bly groei, maar die nuwe takke wat uitgegroei het was lang nuttelose lote sonder […]
DIE MENS – GESKAPE VERHOUDINGSWESE

Die gelowige vrou in verhouding met haar man Deur Jaai du Plessis Die Here het gesien “Dit is nie goed dat die mens alleen is nie” (Gen. 2:18a) en het vir hom ’n vrou gemaak, “sy gelyke” (18b). Adam het sy werk gehad nog voordat hy ‘n vrou gehad het. Hy is dus primêr gemaak […]