Die ewige koninkryk

Saamgestel deur Ds. Christo Swanepoel (GK Lyttelton) Die gelowiges se tyd op aarde word as ʼn tentwoning vergelyk. Dit is dus iets tydeliks maar nie onbelangrik nie. Dit moet produktief gebruik word in diens van die koninkryk waar ons burgerskap eintlik lê. Hierdie diens moet daarop gerig wees om ʼn verskil te maak in die […]
Nylstroom-susters se vullende ontbytgereg

Deur Griet Swanepoel Resep vir 8 persone Hierdie ontbytgereg is heerlik en dit werk wonderlik omdat al die werk vooraf gemaak kan word. Die volgende oggend word dit dan net in die oonde gedruk. Elke persoon kry ’n vierkantige toebroodjie wat die porsies maklik beheer omdat dit mooi afgebaken is in die pan. Die resep […]
Onderdanig aan haar eie man

Deur Prof. Ben de Klerk Hoe moet ek onderdanig wees aan my man? Onderdanig aan haar eie man Die vraag is na aanleiding van wat die Heilige Gees sê in Efesiërs 5:22: “Vroue, wees aan julle eie mans onderdanig” (1933/53-vertaling). In hierdie deel van die brief gaan dit om die nuwe lewe wat gelowiges van […]
Christus is die Lewe

Deur Prof.Ben de Klerk Een van ons lesers vra baie opreg hierdie vraag: Hoe sou ons lewe verloop het as Eva van die ander boom (die boom van die lewe) se vrugte geneem het en geëet het? Ons vraesteller verwys na Gen. 2: 8 en 9.
Die Pous se sous

Deur Griet Swanepoel “Om te kan gee is goed vir jou siel,” só het my plaasouma my jare gelede geleer as sy groente, beskuit of ’n karmenaadjie inpak as hulle vir iemand gaan kuier – of as sy ’n ekstra bord kos vir iemand in die louoond bêre.