Tuis

Aan die leser…person-woman-relaxation-girl

As jy ʼn gelowige vrou is wat erns maak met jou verhouding met die Here en met die mense rondom jou, is Die Gereformeerde Vroueblad bedoel vir jou.

Daar is IN DIEPTE-artikels wat diep delf in God se Woord, daar is LEEFDINGE-artikels wat dié Woord-waarhede prakties maak vir jou lewe, asook verhale wat getuig van die Here se liefde en genade. Maandeliks geniet jy ook die voorreg van ʼn dominee wat jou vrae oor die Bybel sal beantwoord,  ʼn lekker resep, boekresensies en nog meer.

Kom reis saam met ons op die pad van geestelike groei!